Geheime Agent : James Blonde

Welkom en baie dankie vir ‘n kans om te gesels.

Aangename kennis, ek is Lizl Pretorius, eiendomsagent en skryfster van hierdie blog.20151105_150229 (1)

cell: 084 208 7668

e-mail: lizl.pretorius@everitt.co.za

Ek is passievol oor die mense betrokke by die eiendomsbedryf en hoop om jou te vereenselwig met jou  droom huis of belegging. Ek geniet my werk en is hier om te help.

 

 

 

 

Spesialiteits Areas:

Residensiële verkope  Nelspruit,(Mbombela) en Wit Rivier Mpumalanga

  • Vol titel
  • Deel titel
  • Veiligheids komplekse en Landgoed
  • Buurte : Steiltes, West Acres, Nelspruit Ex 2,4,5, 29, Sonheuwel, alle areas
  • Woonstelle

Ek strewe daarna om vriendelike en doeltreffende kliëntediens te verskaf ten alle tye. Dit sluit in:

  • Nasionale and internasionale handelsmerk ondersteuning van Chas Everitt
  • Gratis markverwante waardasie van u eiendom
  • Gratis verband dienste dmv Betterlife, SaHomeloans, OOBA konsultante
  • Kwaliteit advertering dmv gedrukte media : Laevelder Koerant, iFinder
  • Internet voetdruk op P24, Private Property, IOL en talle meer
  • Skou huise, expos
  • Oordrag prokureurs dienste vanaf die oomblik wat u eiendom by my gelys is
  • Welkom tuis! geskenk op oordrag
  • Na verkoopsondersteuning, aansluit van water rekeninge, elektrisiteit, erf belasting

Lizl Pretorius cell: 084 208 7668    e-pos: lizl.pretorius@everitt.co.za

                 Kliek op enige een van die onderste links om op sosiale media te gesels

Facebook : https://www.facebook.com/EstateAgentNelspruitLizlPretorius/?ref=bookmarks

Twitter: https://twitter.com/LizlPretorius

LinkedIn:  https://www.linkedin.com/in/lizlpretorius

Blog: https://agent0013nelspruit.wordpress.com

OOK lidmaat van  Leading Real Estate Companies of the World initiative : ” I’m local, I’m global”

Agentskap: Chas Everitt Lowveld Branch

Adres: co Ehmke and vd Merwe st.  Outpost Centre, Mbombela, Mpumalanga, South Africa

      “Hoping to meet you soon. I love what I do and it shows”  Lizl Pretorius